Isbn: 9798232761721 - Bloed Spoor: 1 (bloed En Modder Reeks) (8 results)

ISBN
Refine with Advanced Search

Refine your search

  • Books (8)

  • New (8)

to

Custom price range (£)

to

  • Language: Afrikaans

    Published by Maria Prinsloo, 2026

    9798232761721

    • Softcover

    Seller: California Books, Miami, FL, U.S.A.California Books

    4-star seller
    Contact seller

    Condition: New

    £ 21.29

     Free Shipping 
    Ships within U.S.A.

    Quantity: Over 20 available

    Condition: New.

  • Language: Afrikaans

    Published by Maria Prinsloo, 2026

    9798232761721

    • Softcover

    Seller: PBShop.store US, Wood Dale, IL, U.S.A.PBShop.store US

    5-star seller
    Contact seller

    Condition: New

    £ 21.74

     Free Shipping 
    Ships within U.S.A.

    Quantity: Over 20 available

    PAP. Condition: New. New Book. Shipped from UK. Established seller since 2000.

  • Language: Afrikaans

    Published by Maria Prinsloo, 2026

    9798232761721

    • Softcover

    Seller: PBShop.store UK, Fairford, GLOS, United KingdomPBShop.store UK

    5-star seller
    Contact seller

    Condition: New

    £ 20.36

    £ 3.29 shipping 
    Ships from United Kingdom to U.S.A.

    Quantity: Over 20 available

    PAP. Condition: New. New Book. Shipped from UK. Established seller since 2000.

  • Language: Afrikaans

    Published by Maria Prinsloo, 2026

    9798232761721

    • Softcover
    • Print on Demand

    Seller: Grand Eagle Retail, Bensenville, IL, U.S.A.Grand Eagle Retail

    5-star seller
    Contact seller

    Condition: New

    £ 21.28

     Free Shipping 
    Ships within U.S.A.

    Quantity: 1 available

    Paperback. Condition: new. Paperback. BLOEDSPOOR - Maria PrinslooSummaryIrma Mulder is 'n erkende oorlogjoernalis. Sy verhuis terug na Suid Afrika na 'n bom aanval wat die lewe van haar kameraman geeis het. Nou woonagtig in 'n klein toeristedorp, Nelspruit, skryf sy vir die plaaslike koerant. As joernalis word sy eensklaps by 'n moord in gesleep. Die moordenaar betrek haar by elke daaropvolgende moord en speel 'n gevaarlike speletjie met haar en die polisie. Hoewel Irma alles in haar vermoe doen om die moordenaar te keer, is sy telkens te laat en raak dinge om haar vining donker. Terwyl die polisie haar onder beskerming sit, weet sy dat hulle haar wil blameer vir die moord.Ten einde haar onskuld te bewys, moet Irma nie net die polisie ontglip nie, maar ook die moordenaar wat haar fyn dophou. Hierdie keer weet sy dat sy nie net die sleutel tot alles is nie maar ook dat sy die volgende slagoffer moet wees. Hoe lank sal dit neem voor sy besef wie die moordenaar is? Gaan sy suksesvol wees om die volgende moord te stop? Sal die polisie daarin slaag om reeksmoordenaar vas te trek voor dat dit te laat is?Author BiographyMaria ES Prinsloo is iemand met passie vir woorde en skryf. Sy is gebore en getoe in Pretoria, is geskei en het gaan nesskop in die Laeveld. Sy het twee kinders en 'n hand vol kleinkinders. Haar kinderboek, Storieland, is as oudioboek gepubliseer en is gevul met vier lekker luister kinderverhale. Sy het eers verskeie boeke as skimskrywer geskryf vir bekende internasionale skrywers.Dis na hierdie manuskripte dat sy besluit het om weer op haar eie skryfwerk te fokus en so het Bloedspoor ontstaan. Sy is ook die skrywer van Enough wat reeds opspraak gemaak het op verskeie internasionale radiostasies. Alhoewel sy baie life is vir positiewe selfhelpboeke, is geweld-en moordstories haar eerste keuse.Order your signed copy today!English Translation Coming Soon!!!Publication Date: 2023Format: PaperbackSize: A5Category: Murder MysteryPublisher: Ns. Skrywershuis This item is printed on demand. Shipping may be from multiple locations in the US or from the UK, depending on stock availability.

  • Language: Afrikaans

    Published by Maria Prinsloo, 2026

    9798232761721

    • Softcover
    • Print on Demand

    Seller: AHA-BUCH GmbH, Einbeck, GermanyAHA-BUCH GmbH

    5-star seller
    Contact seller

    Condition: New

    £ 26.61

    £ 26.19 shipping 
    Ships from Germany to U.S.A.

    Quantity: 2 available

    Taschenbuch. Condition: Neu. nach der Bestellung gedruckt Neuware - Printed after ordering - BLOEDSPOOR - Maria PrinslooSummaryIrma Mulder is 'n erkende oorlogjoernalis. Sy verhuis terug na Suid Afrika na 'n bom aanval wat die lewe van haar kameraman geëis het. Nou woonagtig in 'n klein toeristedorp, Nelspruit, skryf sy vir die plaaslike koerant. As joernalis word sy eensklaps by 'n moord in gesleep. Die moordenaar betrek haar by elke daaropvolgende moord en speel 'n gevaarlike speletjie met haar en die polisie. Hoewel Irma alles in haar vermoë doen om die moordenaar te keer, is sy telkens te laat en raak dinge om haar vining donker. Terwyl die polisie haar onder beskerming sit, weet sy dat hulle haar wil blameer vir die moord.Ten einde haar onskuld te bewys, moet Irma nie net die polisie ontglip nie, maar ook die moordenaar wat haar fyn dophou. Hierdie keer weet sy dat sy nie net die sleutel tot alles is nie maar ook dat sy die volgende slagoffer moet wees. Hoe lank sal dit neem voor sy besef wie die moordenaar is Gaan sy suksesvol wees om die volgende moord te stop Sal die polisie daarin slaag om reeksmoordenaar vas te trek voor dat dit te laat is Author BiographyMaria ES Prinsloo is iemand met passie vir woorde en skryf. Sy is gebore en getoë in Pretoria, is geskei en het gaan nesskop in die Laeveld. Sy het twee kinders en 'n hand vol kleinkinders. Haar kinderboek, Storieland, is as oudioboek gepubliseer en is gevul met vier lekker luister kinderverhale. Sy het eers verskeie boeke as skimskrywer geskryf vir bekende internasionale skrywers.Dis ná hierdie manuskripte dat sy besluit het om weer op haar eie skryfwerk te fokus en so het Bloedspoor ontstaan. Sy is ook die skrywer van Enough wat reeds opspraak gemaak het op verskeie internasionale radiostasies. Alhoewel sy baie life is vir positiewe selfhelpboeke,is geweld-en moordstories haar eerste keuse.Order your signed copy today!English Translation Coming Soon!!!Publication Date: 2023Format: PaperbackSize: A5Category: Murder MysteryPublisher: Ns. Skrywershuis.

  • Language: Afrikaans

    Published by Maria Prinsloo, 2026

    9798232761721

    • Softcover
    • Print on Demand

    Seller: CitiRetail, Stevenage, United KingdomCitiRetail

    5-star seller
    Contact seller

    Condition: New

    £ 23.49

    £ 37.00 shipping 
    Ships from United Kingdom to U.S.A.

    Quantity: 1 available

    Paperback. Condition: new. Paperback. BLOEDSPOOR - Maria PrinslooSummaryIrma Mulder is 'n erkende oorlogjoernalis. Sy verhuis terug na Suid Afrika na 'n bom aanval wat die lewe van haar kameraman geeis het. Nou woonagtig in 'n klein toeristedorp, Nelspruit, skryf sy vir die plaaslike koerant. As joernalis word sy eensklaps by 'n moord in gesleep. Die moordenaar betrek haar by elke daaropvolgende moord en speel 'n gevaarlike speletjie met haar en die polisie. Hoewel Irma alles in haar vermoe doen om die moordenaar te keer, is sy telkens te laat en raak dinge om haar vining donker. Terwyl die polisie haar onder beskerming sit, weet sy dat hulle haar wil blameer vir die moord.Ten einde haar onskuld te bewys, moet Irma nie net die polisie ontglip nie, maar ook die moordenaar wat haar fyn dophou. Hierdie keer weet sy dat sy nie net die sleutel tot alles is nie maar ook dat sy die volgende slagoffer moet wees. Hoe lank sal dit neem voor sy besef wie die moordenaar is? Gaan sy suksesvol wees om die volgende moord te stop? Sal die polisie daarin slaag om reeksmoordenaar vas te trek voor dat dit te laat is?Author BiographyMaria ES Prinsloo is iemand met passie vir woorde en skryf. Sy is gebore en getoe in Pretoria, is geskei en het gaan nesskop in die Laeveld. Sy het twee kinders en 'n hand vol kleinkinders. Haar kinderboek, Storieland, is as oudioboek gepubliseer en is gevul met vier lekker luister kinderverhale. Sy het eers verskeie boeke as skimskrywer geskryf vir bekende internasionale skrywers.Dis na hierdie manuskripte dat sy besluit het om weer op haar eie skryfwerk te fokus en so het Bloedspoor ontstaan. Sy is ook die skrywer van Enough wat reeds opspraak gemaak het op verskeie internasionale radiostasies. Alhoewel sy baie life is vir positiewe selfhelpboeke, is geweld-en moordstories haar eerste keuse.Order your signed copy today!English Translation Coming Soon!!!Publication Date: 2023Format: PaperbackSize: A5Category: Murder MysteryPublisher: Ns. Skrywershuis This item is printed on demand. Shipping may be from our UK warehouse or from our Australian or US warehouses, depending on stock availability.

  • Language: Afrikaans

    Published by Maria Prinsloo, 2026

    9798232761721

    • Softcover
    • Print on Demand

    Seller: AussieBookSeller, Truganina, VIC, AustraliaAussieBookSeller

    5-star seller
    Contact seller

    Condition: New

    £ 34.95

    £ 27.31 shipping 
    Ships from Australia to U.S.A.

    Quantity: 1 available

    Paperback. Condition: new. Paperback. BLOEDSPOOR - Maria PrinslooSummaryIrma Mulder is 'n erkende oorlogjoernalis. Sy verhuis terug na Suid Afrika na 'n bom aanval wat die lewe van haar kameraman geeis het. Nou woonagtig in 'n klein toeristedorp, Nelspruit, skryf sy vir die plaaslike koerant. As joernalis word sy eensklaps by 'n moord in gesleep. Die moordenaar betrek haar by elke daaropvolgende moord en speel 'n gevaarlike speletjie met haar en die polisie. Hoewel Irma alles in haar vermoe doen om die moordenaar te keer, is sy telkens te laat en raak dinge om haar vining donker. Terwyl die polisie haar onder beskerming sit, weet sy dat hulle haar wil blameer vir die moord.Ten einde haar onskuld te bewys, moet Irma nie net die polisie ontglip nie, maar ook die moordenaar wat haar fyn dophou. Hierdie keer weet sy dat sy nie net die sleutel tot alles is nie maar ook dat sy die volgende slagoffer moet wees. Hoe lank sal dit neem voor sy besef wie die moordenaar is? Gaan sy suksesvol wees om die volgende moord te stop? Sal die polisie daarin slaag om reeksmoordenaar vas te trek voor dat dit te laat is?Author BiographyMaria ES Prinsloo is iemand met passie vir woorde en skryf. Sy is gebore en getoe in Pretoria, is geskei en het gaan nesskop in die Laeveld. Sy het twee kinders en 'n hand vol kleinkinders. Haar kinderboek, Storieland, is as oudioboek gepubliseer en is gevul met vier lekker luister kinderverhale. Sy het eers verskeie boeke as skimskrywer geskryf vir bekende internasionale skrywers.Dis na hierdie manuskripte dat sy besluit het om weer op haar eie skryfwerk te fokus en so het Bloedspoor ontstaan. Sy is ook die skrywer van Enough wat reeds opspraak gemaak het op verskeie internasionale radiostasies. Alhoewel sy baie life is vir positiewe selfhelpboeke, is geweld-en moordstories haar eerste keuse.Order your signed copy today!English Translation Coming Soon!!!Publication Date: 2023Format: PaperbackSize: A5Category: Murder MysteryPublisher: Ns. Skrywershuis This item is printed on demand. Shipping may be from our Sydney, NSW warehouse or from our UK or US warehouse, depending on stock availability.

  • Language: Afrikaans

    Published by Maria Prinsloo, 2026

    9798232761721

    • Softcover
    • Print on Demand

    Seller: preigu, Osnabrück, Germanypreigu

    5-star seller
    Contact seller

    Condition: New

    £ 24.45

    £ 60.10 shipping 
    Ships from Germany to U.S.A.

    Quantity: 5 available

    Taschenbuch. Condition: Neu. Bloed Spoor | Maria Prinsloo | Taschenbuch | Bloed en Modder Reeks | Afrikaans | 2026 | Maria Prinsloo | EAN 9798232761721 | Verantwortliche Person für die EU: Libri GmbH, Europaallee 1, 36244 Bad Hersfeld, gpsr[at]libri[dot]de | Anbieter: preigu Print on Demand.