Pelzer Prof a N Red (1 results)

Language: English
Published by Afrikaanse Pers-Boekhandel, 1966
- Hardcover
- First Edition
Seller: Eaglestones, Oudtshoorn, South AfricaEaglestones
Contact seller5-star sellerCondition: Used - Fair
£ 175.78
£ 46.71 shippingShips from South Africa to U.S.A.Quantity: 1 available
Hardcover. Condition: Fair. Dust Jacket Condition: Fair. First Edition. Volledige bron. Met die uitsondering van die Republiekfeestoespraakvan 31 Mei 1966 is al die toesprake wat in hierdie boek opgeneem is, is deur die wyle Dr. Verwoerd self geredigeer. Uit die voorwoord: "Die bundel toesprake wat die leser hiermee aangebied wo…rd, is 'n seleksie uit dié wat dr. H. F. Verwoerd sedert 2 September 1958 - die datum waarop hy Eerste Minister geword het - gehou het. Hoewel die klem op die tydperk van dr. Verwoerd se Eerste Ministerskap val, is dit nodig geag om enkele groot en rigtinggewende toesprake uit die tydperk voorafgaande aan 2 September 1958, waarin die ontplooiing van sy beleid van afsonderlike ontwikkeling veral aan die lig kom, ook in die reeks op te neem. " ----------------------------------------------------------------------------------------- 685 bladsye insluitend indeks - omslag effens beskadig maar inhoud van boek is volledig en in 'n goeie toestand ------------------ Orders over $100.00 are shipped using tracked courier delivery services. Size: Approx 5½ " Wide - 8½ " Tall.