BLOEDSPOOR - Maria Prinsloo
Summary
Irma Mulder is 'n erkende oorlogjoernalis. Sy verhuis terug na Suid Afrika na 'n bom aanval wat die lewe van haar kameraman geëis het. Nou woonagtig in 'n klein toeristedorp, Nelspruit, skryf sy vir die plaaslike koerant. As joernalis word sy eensklaps by 'n moord in gesleep. Die moordenaar betrek haar by elke daaropvolgende moord en speel 'n gevaarlike speletjie met haar en die polisie. Hoewel Irma alles in haar vermoë doen om die moordenaar te keer, is sy telkens te laat en raak dinge om haar vining donker. Terwyl die polisie haar onder beskerming sit, weet sy dat hulle haar wil blameer vir die moord.
Ten einde haar onskuld te bewys, moet Irma nie net die polisie ontglip nie, maar ook die moordenaar wat haar fyn dophou. Hierdie keer weet sy dat sy nie net die sleutel tot alles is nie maar ook dat sy die volgende slagoffer moet wees. Hoe lank sal dit neem voor sy besef wie die moordenaar is? Gaan sy suksesvol wees om die volgende moord te stop? Sal die polisie daarin slaag om reeksmoordenaar vas te trek voor dat dit te laat is?
Author Biography
Maria ES Prinsloo is iemand met passie vir woorde en skryf. Sy is gebore en getoë in Pretoria, is geskei en het gaan nesskop in die Laeveld. Sy het twee kinders en 'n hand vol kleinkinders. Haar kinderboek, Storieland, is as oudioboek gepubliseer en is gevul met vier lekker luister kinderverhale. Sy het eers verskeie boeke as skimskrywer geskryf vir bekende internasionale skrywers.
Dis ná hierdie manuskripte dat sy besluit het om weer op haar eie skryfwerk te fokus en so het Bloedspoor ontstaan. Sy is ook die skrywer van Enough wat reeds opspraak gemaak het op verskeie internasionale radiostasies. Alhoewel sy baie life is vir positiewe selfhelpboeke,is geweld-en moordstories haar eerste keuse.
Order your signed copy today!
English Translation Coming Soon!!!
Publication Date: 2023
Format: Paperback
Size: A5
Category: Murder Mystery
Publisher: Ns. Skrywershuis
"synopsis" may belong to another edition of this title.
Maria ES Prinsloo is a South African author with a deep passion for words and storytelling. Maria is the author of the children's audiobook Storieland, a collection of engaging and imaginative stories for young listeners. Before focusing on her own creative work, she built extensive experience as a ghostwriter, writing multiple books for well-known international authors.
It was after this period that she returned to her own writing, leading to the creation of her crime series Bloedspoor. She is also the author of Enough, which has received attention on various international radio platforms.
"About this title" may belong to another edition of this title.
Seller: California Books, Miami, FL, U.S.A.
Condition: New. Seller Inventory # I-9798232761721
Seller: PBShop.store US, Wood Dale, IL, U.S.A.
PAP. Condition: New. New Book. Shipped from UK. THIS BOOK IS PRINTED ON DEMAND. Established seller since 2000. Seller Inventory # L0-9798232761721
Seller: PBShop.store UK, Fairford, GLOS, United Kingdom
PAP. Condition: New. New Book. Delivered from our UK warehouse in 4 to 14 business days. THIS BOOK IS PRINTED ON DEMAND. Established seller since 2000. Seller Inventory # L0-9798232761721
Quantity: Over 20 available
Seller: preigu, Osnabrück, Germany
Taschenbuch. Condition: Neu. Bloed Spoor | Maria Prinsloo | Taschenbuch | Bloed en Modder Reeks | Afrikaans | 2026 | Maria Prinsloo | EAN 9798232761721 | Verantwortliche Person für die EU: Libri GmbH, Europaallee 1, 36244 Bad Hersfeld, gpsr[at]libri[dot]de | Anbieter: preigu Print on Demand. Seller Inventory # 135369664