Adrio König

Adrio König se grootste belangstelling is die Bybel self. Hy was 40 jaar betrokke by Unisa en het die voorreg gehad om met teoloë uit baie ander kerke saam te werk. Dit het in hom ’n ruimheid geskep vir ander se oortuigings. Adrio is getroud met Hermien. Hulle het drie kinders, Mari, Carina en Friedrich, en vyf kleinkinders, Guillaume, Helet, Wiets, Ilani en Joy. En almal dien die Here.

Popular items by Adrio König

View all offers