Klara

Mariel le Roux

64 ratings by Goodreads

Language: Afrikaans

Published by Tafelberg Publishers Ltd, ZA, 2013

0624058883 / 9780624058885

  • Softcover
  • New
See all details

Seller: Rarewaves.com UK, London, United KingdomRarewaves.com UK

5-star seller

AbeBooks seller since June 11, 2025

View this seller's items
Softcover

Condition: New

£ 17.79

£ 65.00 shipping 
Ships from United Kingdom to U.S.A.

Quantity: Over 20 available

Add to basket
Free 30-day returns

Item description from seller

Dis waar dit geeindig het, toe die trekker se wiel Klara se pa papgedruk het. Toe hulle na haar pa se dood van Boplaas moes weg en in die witlokasie gaan woon, toe was alles verby. En dit was nog lank voordat al agt die kinders gebore is wat die agt knope in Klara se naelstring voorspel het. Maar verby was die tyd dat Klara die dae onder die wilgerboom op die damwal langs die lusernland kon omdroom, of met rooi koeldrank en koekies voor die stoof kon sit en luister na Polla se stories oor waar die bul vir oom Slap Soois geskop het. Boplaas het hulle afgeskud. Of so het Klara gedink. Maar die waarheid is dat Boplaas nie klaar was met haar nie. Haar susters kon wegkom - Leen met haar oneerbiedigheid en Martie deur met 'n halwe Duitser te trou en landuit te vlug - maar nie sy nie. Iemand moes omsien na Ma wie se kop heeltemal uitgehaak het, en iemand moes help om Ma se fratskind, Henk, deur matriek te sien, en daarby moes Klara ook nog haar eie geleerdheid kry. Eers toe die ding met Dries, Boplaas se erfgenaam, op die rotse loop, was dit asof Klara haar kon losmaak van haar verlede.Maar dit is juis toe sy uiteindelik weggaan dat sy agterkom hoe onlosmaaklik sy verstrengel is met daardie plaas en sy mense. Klara is 'n verhaal met 'n onweerstaanbare aardsheid. Snaaks en hartverskeurend. Dis nie aldag dat 'n mens jou so kan verlustig in die vreemde draaie wat die lewe gooi nie.

Seller Inventory # LU-9780624058885

Title
Klara
Author
Mariel le Roux
Publisher
Tafelberg Publishers Ltd, ZA
Publication year
2013
Condition
New
Binding
Paperback
Language
Afrikaans
ISBN 10
0624058883
ISBN 13
9780624058885
Item weight
310 grams

Rarewaves.com UK

London, United Kingdom

5-star seller

AbeBooks seller since June 11, 2025

Shipping rates from United Kingdom to U.S.A.

Item60 to 60 business days60 to 60 business days
First item£ 65.00£ 100.00
Delivery times are set by sellers and vary by carrier and location. Orders passing through Customs may face delays and buyers are responsible for any associated duties or fees. Sellers may contact you regarding additional charges to cover any increased costs to ship your items.

Payment methods

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Apple Pay
  • Google Pay

Seller's business information

RAREWAVES.COM LIMITED

Elsley Court, 20-22 Great Titchfield Street
London, United Kingdom W1W 8BE