Haar naam is Ragel

Helena Hugo

21 ratings by Goodreads

Language: Afrikaans

Published by Lux Verbi, ZA, 2013

079631604X / 9780796316042

  • Softcover
  • New
See all details

Seller: Rarewaves.com USA, London, London, United KingdomRarewaves.com USA

5-star seller

AbeBooks seller since June 11, 2025

Softcover

Condition: New

£ 19.29

 Free Shipping 
Ships from United Kingdom to U.S.A.

Quantity: Over 20 available

Add to basket
Free 30-day returns

Item description from seller

Ragel Naude het naam gemaak as kunstenares, maar sy werk nie meer nie. Sy is nog lief vir haar man, sy het hom nodig, maar kan nie na hom uitreik nie. Sy is depressief en getraumatiseer na die dood van hul kleuterseuntjie. Sy stry teen God, niks maak meer saak nie, behalwe die herinnering aan sy kort lewetjie. Sy en Stephan dryf uitmekaar, Tienie, wat soos 'n moeder vir haar is, kan nie meer tot haar deurdring nie, ook nie haar beste vriendin, Anke nie. Sy lig nie meer 'n potlood of 'n kwas op nie, sy maak nie huis skoon nie, sy gaan nie meer haarkapper toe of winkels toe nie, sy versorg haarself nie meer nie. Maar sy word gedwing om tandarts toe te gaan en daar in die spreekkamer waar sy die eerste keer in maande tussen ander mense sit en luister na hulle gesprekke, besef sy dat sy iets moet doen aan haar willose bestaan. Terug by die huis vat sy hier en daar en gooi goed in tasse en bokse, laai haar kar vol en kies koers sonder om vir iemand te se dat sy weggaan. Vir haar man los sy 'n briefie dat hy haar nie moet soek nie, want sy is weg om haarself te gaan soek. Ragel beland op 'n klein dorpie waar sy met erger verdriet as haar eie te doen kry.Sy ontmoet 'n vrou wie se dogtertjie verkrag en vermoor is en wat net soos sy nie kan ophou treur nie. Geleidelik leer die twee vroue wat die sin van lyding is en hoe God in Jesus kan troos.…

Seller Inventory # LU-9780796316042

Title
Haar naam is Ragel
Author
Helena Hugo
Publisher
Lux Verbi, ZA
Publication year
2013
Condition
New
Binding
Paperback
Language
Afrikaans
ISBN 10
079631604X
ISBN 13
9780796316042
Item weight
305 grams

Rarewaves.com USA

London, London, United Kingdom

5-star seller

AbeBooks seller since June 11, 2025

Shipping rates from United Kingdom to U.S.A.

Item9 to 14 business days9 to 14 business days
First item£ 0.00£ 0.00
Delivery times are set by sellers and vary by carrier and location. Orders passing through Customs may face delays and buyers are responsible for any associated duties or fees. Sellers may contact you regarding additional charges to cover any increased costs to ship your items.

Payment methods

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Apple Pay
  • Google Pay

Seller's business information

RAREWAVES.COM LIMITED

Elsley Court, 20-22 Great Titchfield Street
London, United Kingdom W1W 8BE