Lourette Greyling is ’n briljante geologiestudent. Sy is veral geļnteresseerd in die redes en uitwerking van aardverwarming en spandeer ure in die koepel-laboratorium wat haar vader aan haar nagelaat het. Alhoewel haar professore verskil van haar, glo sy in haar navorsing en haar broer, Wickus, ook ’n geologiestudent in sy derde jaar, ondersteun haar volkome.
Totdat sy die vreemde verskynsel deur haar teleskoop waarneem. Iets of iemand kommunikeer met haar, maar die verskyning van die glimmende blink ruimtetuig oortref haar verwagtinge! Wat meer is, die enigmatiese ruimtewese, Maques van die planeet Proxima, word deel van haar daaglikse lewe, hy praat haar taal en boesem vertroue in.
Hy glo in haar navorsing omdat hy kan bewys wat met planete gebeur uit onkunde. Tot haar vreugde nooi hy haar om saam met hom die ruimte in te vaar. Sy beleef die uitwerking van aardverwarming op verskillende planete en besef dat die studie van die buitenste ruim soveel meer ingewikkeld is as wat sy ooit kon dink.
Dit word die ondervinding van ’n leeftyd, maar hoe gaan sy al hierdie kennis wat sy in hierdie verspotte reis deur die heelal beleef het, aan haar mense oordra en hulle oortuig dat hulle besig is om planeet Aarde te vernietig?
"synopsis" may belong to another edition of this title.
Seller: California Books, Miami, FL, U.S.A.
Condition: New. Print on Demand. Seller Inventory # I-9798391182726
Seller: PBShop.store US, Wood Dale, IL, U.S.A.
PAP. Condition: New. New Book. Shipped from UK. Established seller since 2000. Seller Inventory # L2-9798391182726
Seller: PBShop.store UK, Fairford, GLOS, United Kingdom
PAP. Condition: New. New Book. Shipped from UK. Established seller since 2000. Seller Inventory # L2-9798391182726
Quantity: Over 20 available
Seller: Ria Christie Collections, Uxbridge, United Kingdom
Condition: New. In English. Seller Inventory # ria9798391182726_new
Quantity: Over 20 available
Seller: CitiRetail, Stevenage, United Kingdom
Paperback. Condition: new. Paperback. Lourette Greyling is 'n briljante geologiestudent. Sy is veral geinteresseerd in die redes en uitwerking van aardverwarming en spandeer ure in die koepel-laboratorium wat haar vader aan haar nagelaat het. Alhoewel haar professore verskil van haar, glo sy in haar navorsing en haar broer, Wickus, ook 'n geologiestudent in sy derde jaar, ondersteun haar volkome. Totdat sy die vreemde verskynsel deur haar teleskoop waarneem. Iets of iemand kommunikeer met haar, maar die verskyning van die glimmende blink ruimtetuig oortref haar verwagtinge! Wat meer is, die enigmatiese ruimtewese, Maques van die planeet Proxima, word deel van haar daaglikse lewe, hy praat haar taal en boesem vertroue in. Hy glo in haar navorsing omdat hy kan bewys wat met planete gebeur uit onkunde. Tot haar vreugde nooi hy haar om saam met hom die ruimte in te vaar. Sy beleef die uitwerking van aardverwarming op verskillende planete en besef dat die studie van die buitenste ruim soveel meer ingewikkeld is as wat sy ooit kon dink. Dit word die ondervinding van 'n leeftyd, maar hoe gaan sy al hierdie kennis wat sy in hierdie verspotte reis deur die heelal beleef het, aan haar mense oordra en hulle oortuig dat hulle besig is om planeet Aarde te vernietig? This item is printed on demand. Shipping may be from our UK warehouse or from our Australian or US warehouses, depending on stock availability. Seller Inventory # 9798391182726
Quantity: 1 available