Dis vyf jaar later en Fanie word heeltemal gesond en boer steeds op La Bri. Teuns en Celia is getroud en woon op La Bri. Annet se boetiek floreer. Fanie Malherbe is inderdaad ‘n gelukkige man. Dis vir niemand ‘n geheim dat Ferdie sy oupa se oogappel is nie en Fanie is ingenome dat Ferdie landbou studeer op Stellenbosch.
Nadat Marius graad gevang het, besluit hy om op Teuns se plasie net langs La Bri te kom boer. Ou Trappies kom natuurlik saam en die twee se love-hate verhouding staan sterk.
Marius en Annet het trouplanne, maar Annet voel haar boetiek het nog te veel aandag nodig.
Celia het die huishouding op La Bri oorgeneem en haar huis in die stad verkoop.
Die agtergrond is geskets vir ‘n idilliese bestaan. Of dalk is dit juis andersom. En wat is broer Pierre se planne?
"synopsis" may belong to another edition of this title.
Seller: GreatBookPrices, Columbia, MD, U.S.A.
Condition: As New. Unread book in perfect condition. Seller Inventory # 47869583
Seller: California Books, Miami, FL, U.S.A.
Condition: New. Print on Demand. Seller Inventory # I-9798326804471
Seller: GreatBookPrices, Columbia, MD, U.S.A.
Condition: New. Seller Inventory # 47869583-n
Seller: PBShop.store US, Wood Dale, IL, U.S.A.
PAP. Condition: New. New Book. Shipped from UK. THIS BOOK IS PRINTED ON DEMAND. Established seller since 2000. Seller Inventory # L0-9798326804471
Seller: PBShop.store UK, Fairford, GLOS, United Kingdom
PAP. Condition: New. New Book. Delivered from our UK warehouse in 4 to 14 business days. THIS BOOK IS PRINTED ON DEMAND. Established seller since 2000. Seller Inventory # L0-9798326804471
Quantity: Over 20 available
Seller: GreatBookPricesUK, Woodford Green, United Kingdom
Condition: As New. Unread book in perfect condition. Seller Inventory # 47869583
Quantity: Over 20 available
Seller: GreatBookPricesUK, Woodford Green, United Kingdom
Condition: New. Seller Inventory # 47869583-n
Quantity: Over 20 available
Seller: CitiRetail, Stevenage, United Kingdom
Paperback. Condition: new. Paperback. Dis vyf jaar later en Fanie word heeltemal gesond en boer steeds op La Bri. Teuns en Celia is getroud en woon op La Bri. Annet se boetiek floreer. Fanie Malherbe is inderdaad 'n gelukkige man. Dis vir niemand 'n geheim dat Ferdie sy oupa se oogappel is nie en Fanie is ingenome dat Ferdie landbou studeer op Stellenbosch. Nadat Marius graad gevang het, besluit hy om op Teuns se plasie net langs La Bri te kom boer. Ou Trappies kom natuurlik saam en die twee se love-hate verhouding staan sterk. Marius en Annet het trouplanne, maar Annet voel haar boetiek het nog te veel aandag nodig.Celia het die huishouding op La Bri oorgeneem en haar huis in die stad verkoop. Die agtergrond is geskets vir 'n idilliese bestaan. Of dalk is dit juis andersom. En wat is broer Pierre se planne? This item is printed on demand. Shipping may be from our UK warehouse or from our Australian or US warehouses, depending on stock availability. Seller Inventory # 9798326804471
Quantity: 1 available