Kinders in die Bybel
"Laat die kindertjies staan en verhinder hulle nie om na My toe te kom nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van die hemele." Met hierdie woorde het Jesus aangedui dat Hy nie net vir grootmense gekom het nie, maar Hy het ook vir die kinders van hierdie wêreld gekom.
Hierdie boek bevat talle voorbeelde van kinders in die Bybel en hoe hulle opgegroei het en opgevoed is, hetsy dit vir die Here was, of weg van die Here af. Dit bevat ook wyse raad oor hoe ʼn kind wat opgroei in die Naam van die Here behoort te dink, doen en leef, asook oor die gevare wat in die wêreld bestaan om kinders weg te rokkel van die Here en van die evangelie van Jesus Christus af.
Verder word daar ook aangedui hoe God in baie van die kinders se lewens ingegryp het om hulle op spesifieke maniere voor te berei vir hulle grootmenslewe waar hulle sekere take gekry het om te werk in die Koninkryk van God en die wêreld voor te berei vir die evangelie van Jesus Christus.
Die skrywer se wens is dat ons kinders ook so opgevoed mag word dat hulle lewens ʼn lewe tot eer van Ons Here Jesus Christus sal wees, maar bowe-al dat daar ook kinderstemme mag opklink wat Sy lof en eer sal besing.
Kinders in die Bybel sal vir beide kinders en hulle ouers van onskatbare waarde wees vir leiding in die Christelike opvoeding asook om ons te herinner daaraan hoeveel God kinders na waarde skat en hoe God ook kinders in sy Koninkryk wil gebruik.
"synopsis" may belong to another edition of this title.
Seller: GreatBookPrices, Columbia, MD, U.S.A.
Condition: New. Seller Inventory # 41282394-n
Seller: GreatBookPrices, Columbia, MD, U.S.A.
Condition: As New. Unread book in perfect condition. Seller Inventory # 41282394
Seller: BargainBookStores, Grand Rapids, MI, U.S.A.
Paperback or Softback. Condition: New. Kinders in die Bybel. Book. Seller Inventory # BBS-9781920693114
Seller: PBShop.store US, Wood Dale, IL, U.S.A.
PAP. Condition: New. New Book. Shipped from UK. THIS BOOK IS PRINTED ON DEMAND. Established seller since 2000. Seller Inventory # L0-9781920693114
Seller: PBShop.store UK, Fairford, GLOS, United Kingdom
PAP. Condition: New. New Book. Delivered from our UK warehouse in 4 to 14 business days. THIS BOOK IS PRINTED ON DEMAND. Established seller since 2000. Seller Inventory # L0-9781920693114
Quantity: Over 20 available
Seller: Ria Christie Collections, Uxbridge, United Kingdom
Condition: New. In. Seller Inventory # ria9781920693114_new
Quantity: Over 20 available
Seller: GreatBookPricesUK, Woodford Green, United Kingdom
Condition: New. Seller Inventory # 41282394-n
Quantity: Over 20 available
Seller: GreatBookPricesUK, Woodford Green, United Kingdom
Condition: As New. Unread book in perfect condition. Seller Inventory # 41282394
Quantity: Over 20 available
Quantity: Over 20 available
Seller: AHA-BUCH GmbH, Einbeck, Germany
Taschenbuch. Condition: Neu. Neuware. Seller Inventory # 9781920693114