Of jy sommer informeel kuier, of 'n verjaardagpartytjie, vonkelwynontbyt of deftige skermerkelkparty hou, onthaal met 'n genotvolle ervaring wees wat jou die geleentheid bied om kreatief te wees en jou unieke kosidees prakties uit te voer. Die resepte in hierdie title sal jou help om te onthaal en dit te geniet sonder dat jy bankrot en gedaan is nog voor jou gaste opgedaag het. Die title is vol wenke oor kortpaaie en maklike alternatiewe as jy dit verkies. Baie van die happies, doopsouse en snoepkos kan vooraf berei word sodat jy kan ontspan en lekker kan kuier. Die meeste van die happies in die title is ook geskik om te maak wanneer jy daardie bekende versoek kry om 'n bordjie eetgoed saam te bring na 'n skoolfunksie, vergadering, kombuistee, ooievaarstee of ander geleentheid. Die meeste van ons kon maar in die versoeking om net gou na Woollies of Pick 'n Pay se delikatesse te gaan en daar iets te koop, maar almal ken al hulle kos en dit sal soos 'n paal bo water uitstaan waar die bordjie eetgoed vandaan kom.
"synopsis" may belong to another edition of this title.
Seller: Chapter 1, Johannesburg, GAU, South Africa
Soft cover. Condition: Fine. 1st Edition. The wraps are slightly rubbed. Internally clean and tightly bound. Our orders are shipped using tracked courier delivery services. Seller Inventory # 317g
Quantity: 1 available