Items related to Drie Swerwers in Suidwes

De Klerk, W.A. Drie Swerwers in Suidwes ISBN 13: 9781869193300

Drie Swerwers in Suidwes - Softcover

 
9781869193300: Drie Swerwers in Suidwes

This specific ISBN edition is currently not available.

Synopsis

WA de Klerk was een van die voortreflikste literere joernaliste in Afrikaans. In Drie swerwers in Suidwes vertel hy die verhaal van 'n reis wat hy en sy reisgenote onderneem het deur Suidwes-Afrika in 1948. Hulle volg die voetspore van die Duitse geoloe Henno Martins en Hermann Korn wat in die Namib gaan skuil het tydens die Tweede Wereldoorlog om die interneringskampe te ontsnap. Sy lewendige verteltrant laat die veelbewoe stuk geskiedenis uit die stof van ou geskrifte opstaan. Dit is 'n rygeskakeerde boek vol wetenswaardighede, lewenslustigheid en lewenswysheid.

"synopsis" may belong to another edition of this title.

(No Available Copies)

Search Books:



Create a Want

Can't find the book you're looking for? We'll keep searching for you. If one of our booksellers adds it to AbeBooks, we'll let you know!

Create a Want