Speurder superintendent Braam van der Merwe word in die vroeë oggendure wakker gebel en ontbied na ’n moordtoneel in Hillbrow. Die lyk behoort aan dié van ’n jong, pragtige dame. Dit lyk asof die moord uit woede en haat gepleeg is. Wat net soos nog ’n moordsyfer binne die Suid-Afrikaanse geweldsmisdaad-konteks lyk, verander binnekort in iets baie meer kompleks soos wat die lyke begin ophoop; die werk van ’n reeksmoordenaar wat homself “Die Reiniger” noem. ’n Waansinnige wie se moordtog jare teruggaan. Braam en sy span ondersoekers bevind hulself in die web van ’n meesterbrein-maniak wat altyd een stap voor is. Hoe meer klippe omgekeer word, hoe meer raaisels duik op. Gaan Die Reiniger gestop word? En is Braam, met sy donker verlede, self psigologies opgewasse vir die pad wat voorlê?
"synopsis" may belong to another edition of this title.
Seller: GreatBookPrices, Columbia, MD, U.S.A.
Condition: As New. Unread book in perfect condition. Seller Inventory # 41331036
Seller: GreatBookPrices, Columbia, MD, U.S.A.
Condition: New. Seller Inventory # 41331036-n
Seller: California Books, Miami, FL, U.S.A.
Condition: New. Print on Demand. Seller Inventory # I-9781697945973
Seller: GreatBookPricesUK, Woodford Green, United Kingdom
Condition: As New. Unread book in perfect condition. Seller Inventory # 41331036
Quantity: Over 20 available
Seller: GreatBookPricesUK, Woodford Green, United Kingdom
Condition: New. Seller Inventory # 41331036-n
Quantity: Over 20 available
Seller: CitiRetail, Stevenage, United Kingdom
Paperback. Condition: new. Paperback. Speurder superintendent Braam van der Merwe word in die vroee oggendure wakker gebel en ontbied na 'n moordtoneel in Hillbrow. Die lyk behoort aan die van 'n jong, pragtige dame. Dit lyk asof die moord uit woede en haat gepleeg is. Wat net soos nog 'n moordsyfer binne die Suid-Afrikaanse geweldsmisdaad-konteks lyk, verander binnekort in iets baie meer kompleks soos wat die lyke begin ophoop; die werk van 'n reeksmoordenaar wat homself "Die Reiniger" noem. 'n Waansinnige wie se moordtog jare teruggaan. Braam en sy span ondersoekers bevind hulself in die web van 'n meesterbrein-maniak wat altyd een stap voor is. Hoe meer klippe omgekeer word, hoe meer raaisels duik op. Gaan Die Reiniger gestop word? En is Braam, met sy donker verlede, self psigologies opgewasse vir die pad wat voorle? This item is printed on demand. Shipping may be from our UK warehouse or from our Australian or US warehouses, depending on stock availability. Seller Inventory # 9781697945973
Quantity: 1 available