Items related to Jans Rautenbach: Dromer, Baanbreker En Auteur

Jans Rautenbach: Dromer, Baanbreker En Auteur - Hardcover

Botha, Martin; Rautenbach, Jans

 
9780958488020: Jans Rautenbach: Dromer, Baanbreker En Auteur

Synopsis

Martin Botha sketches briefly the context of the Afrikaans film industry at this time - this is essential background if one is to appreciate the truly astonishing scale of Jans Rautenbach's achievements. 'n Koffietafel boek met twee onafhanklike tekste aan weerskante - die eerste deur Prof Martin Botha van UCT ('n auteur-analise van die klein handjievol meesterwerke wat ooit in Afrikaanse film opgelewer is: onder meer Die Kandidaat, Jannie Totsiens en Eendag op 'n Reëndag). Aan die anderkant is Jans se herinneringe deur Deborah Steinmair. Die tekste is ryk geïllustreer met periodemateriaal en stilfotos uit die films.

"synopsis" may belong to another edition of this title.

Synopsis

Jans Rautenbach word steeds allerwee beskou as een van die grootste baanbrekers binne die opbloei van die Suid-Afrikaanse filmbedryf. Sy werk word vandag nog beskou as boustene vir die nuwe geslag filmmakers. In hierdie title bespreek Martin Botha Jans Rautenbach se bydrae en betekenis tot die Suid-Afrikaanse filmbedryf. Jans se eie memoirs oor die sewentigs, en die mense wat gedurende hierdie glinstertyd van die Afrikaanse filmbedryf deel was van die klein Hollywood, word direk uit sy mond deur Deborah Steinmair op papier vasgele.

"About this title" may belong to another edition of this title.