Koos Prinsloo: Verhale - Softcover

 
9780798149402: Koos Prinsloo: Verhale

Synopsis

Prinsloo is beskou as die voorste eksponent van die gay prosa in Afrikaans. Belangrike temas in sy werk is die bemoeienis met die skryfdaad, die vervlegting van werklikheid en fiksie, die eie familiegeskiedenis, die Suid-Afrikaners se militere stryd en die homoerotiek.

"synopsis" may belong to another edition of this title.