Items related to Trompie Die Held

Trompie Die Held - Softcover

 
9780798147361: Trompie Die Held

Synopsis

Trompie en Rooie bank 'n aardrykskundetoets, maar dit lei tot twee baie seer sitvlakke! Ons held tree te bedagsaam op en almal wens die ou Trompie wil eerder terugkom. Die Boksombende gaan kyk ook na 'n opvoering van 'n wereldberoemde toneelgeselkap.

"synopsis" may belong to another edition of this title.