Leeumens - Softcover

Rensburg, Rudie Van

 
9780795803277: Leeumens

Synopsis

Skatryk tweelingbroers wat vyf jaar gelede verdwyn het se geraamtes word in 'n veld gevind. Kassie en Rooi moet die saak in die geheim ondesoek, anders kan hulle die gevaar loop om vermoor te word soos die drie speurders wat by die destydse verdwyningsaak betrokke was. 'n Onderwêreld waar antieke voorwerpe gesmokkel word, duld nie inmenging nie.

"synopsis" may belong to another edition of this title.