Items related to (11-14) (Drie Lemoene En 'n Duif)

(11-14) (Drie Lemoene En 'n Duif) - Softcover

Rupert, Rona

 
9780624031659: (11-14) (Drie Lemoene En 'n Duif)

Synopsis

Sophia ervaar al die verwarring wat die puberteitsjare meebring - buierigheid, teneergedruktheid, en die gevoel dat haar ma haar nie verstaan nie. Alles word vererger toe haar ma verlief raak, en Sophia gedwing word om te aanvaar dat haar eie pa dood is.

"synopsis" may belong to another edition of this title.