Vir elke boek wat verkoop word, skenk ons 'n GRATIS boek aan 'n gemarginaliseerde kind in Afrika deur die Little Optimist Trust. Besoek www.thelittleoptimist.org.
Te klein, te stadig en te vierkantig om 'n regte seilboot te wees, dit is wat die groter seilbote die Klein Optimis vertel. Tog het hierdie Klein Optimis 'n reusehart! Op 'n donker nag steek 'n storm op. Met 'n vriend in nood, wie sal die dag red?
In April 2016 het Greg Bertish 'n kinder-Optimis dinghy rondom die Kaap van Storme gevaar. Hy het False Bay oorgesteek, om Kaap Punt geseil en na die pragtige Langebaan-lagune aan die wilde Weskus gegaan.
Sy 200-kilometer reis het gelykgestaan aan die 200 dae wat hy in die hospitaal deurgebring het terwyl hy lewensbedreigende hartinfeksies beveg het.
Hy het ZAR 300 000 ingesamel vir die nuwe ICU by die Red Cross War Memorial Kinderhospitaal, en later nog 'n miljoen ZAR om die hospitaal te verf en opknap.
Greg hoop dat hierdie reis van 'n WARE Klein Optimis en 'n boek oor 'n klein gelowige met 'n REUSE hart kinders sal help om te leer dat dit reg is om klein, siek, arm of anders te wees. Hulle kan ook voortgaan om te oorleef en te floreer. Hierdie verhaal sal kinders inspireer om in hulself te glo, beter te word, beter te wees en hul passies en drome na te volg.
"synopsis" may belong to another edition of this title.
Seller: GreatBookPrices, Columbia, MD, U.S.A.
Condition: New. Seller Inventory # 46065051-n
Seller: BargainBookStores, Grand Rapids, MI, U.S.A.
Paperback or Softback. Condition: New. die klein optimis. Book. Seller Inventory # BBS-9780620772976
Seller: GreatBookPrices, Columbia, MD, U.S.A.
Condition: As New. Unread book in perfect condition. Seller Inventory # 46065051
Seller: Majestic Books, Hounslow, United Kingdom
Condition: New. Print on Demand. Seller Inventory # 394672113
Quantity: 4 available
Seller: PBShop.store US, Wood Dale, IL, U.S.A.
PAP. Condition: New. New Book. Shipped from UK. THIS BOOK IS PRINTED ON DEMAND. Established seller since 2000. Seller Inventory # L0-9780620772976
Seller: Books Puddle, Woodside, NY, U.S.A.
Condition: New. Print on Demand. Seller Inventory # 26401705006
Seller: Biblios, Frankfurt am main, HESSE, Germany
Condition: New. PRINT ON DEMAND. Seller Inventory # 18401704996
Seller: PBShop.store UK, Fairford, GLOS, United Kingdom
PAP. Condition: New. New Book. Delivered from our UK warehouse in 4 to 14 business days. THIS BOOK IS PRINTED ON DEMAND. Established seller since 2000. Seller Inventory # L0-9780620772976
Quantity: Over 20 available
Seller: Ria Christie Collections, Uxbridge, United Kingdom
Condition: New. In English. Seller Inventory # ria9780620772976_new
Quantity: Over 20 available
Seller: GreatBookPricesUK, Woodford Green, United Kingdom
Condition: New. Seller Inventory # 46065051-n
Quantity: Over 20 available