Items related to Speel-speel skoolgereed: Maak Jou Kind Van Geboort...

Speel-speel skoolgereed: Maak Jou Kind Van Geboort Af Leer- En Skoolgereed - 'n Praktiese Gids (Dreamtime Stories from Africa) - Softcover

 
9781875001194: Speel-speel skoolgereed: Maak Jou Kind Van Geboort Af Leer- En Skoolgereed - 'n Praktiese Gids (Dreamtime Stories from Africa)

This specific ISBN edition is currently not available.

Synopsis

Skoolgereedheid bepaal grootliks hoeveel sukses kinders in hulle skoolloopbaan en inderdaad in die lewe sal behaal. Hoe meer sukses hulle op skool behaal, hoe beter ontwikkel is hul gevoel van eiewaarde, hoe waarskynliker is dit dat hulle deursettingsvermoe sal he en sal kans sien vir die uitdagings van die lewe. Jou taak as ouer is nie om jou kind te leer lees en skryf nie - dis bowenal om sy leervaardighede te ontwikkel en by hom 'n liefde vir leer wakker te maak - om hom lus te maak vir leer, wat oneindig belangriker is as om geleer te word. Speel-speel skoolgereed wys jou hoe jy deur spel jou kind se leervaardighede en taalvermoe kan ontwikkel, sy natuurlike entoesiamse, nuurskierigheid en energie kan kanaliseer, en vir hom geleenthede kan skep vir die bevordering van selfvertroue, sosiale en emosionele groei, koordinasie en probleemoplossingsvaardighede.

"synopsis" may belong to another edition of this title.

  • ISBN 10 1875001190
  • ISBN 13 9781875001194
  • BindingPaperback

(No Available Copies)

Search Books:



Create a Want

If you know the book but cannot find it on AbeBooks, we can automatically search for it on your behalf as new inventory is added. If it is added to AbeBooks by one of our member booksellers, we will notify you!

Create a Want