Items related to Orion

Orion ISBN 13: 9780798145619

Orion - Softcover

 
9780798145619: Orion
View all copies of this ISBN edition:
 
 
'n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike huis met 'n blaasvlam gemartel en toe met 'n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van die kop. Laksmanstyl. Oudpolisieman Zatopek van Heerden het sewe dae om dié moord op te los en 'n testament te vind.

"synopsis" may belong to another edition of this title.

Synopsis:
'n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike middelklashuis met 'n blaasvlam gemartel en toe met 'n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van die kop. Laksmanstyl. Oudpolisieman Zatopek van Heerden het sewe dae om die moord op te los en 'n testament te vind. En die moord het boonop al tien maande tevore plaasgevind, die spore is vaag, die enigste leidraad 'n stukkie papier waarmee hulle te lank gelede dollars toegedraai het. Miskien baie dollars. En wanneer alles skielik ontvlam, is daar snaakse gediertes wat uit die vuurlig probeer skarrel: Militere Intelligensie, die CIA, Moord en Roof, georganiseerde misdaad op die Kaapse Vlakte. Hoe dieper hy delf, hoe meer lae hy van die ding afkrap, hoe meer smeer hulle toe.

"About this title" may belong to another edition of this title.

  • ISBN 10 0798145617
  • ISBN 13 9780798145619
  • BindingPaperback
  • Rating

(No Available Copies)

Search Books:



Create a Want

If you know the book but cannot find it on AbeBooks, we can automatically search for it on your behalf as new inventory is added. If it is added to AbeBooks by one of our member booksellers, we will notify you!

Create a Want

Other Popular Editions of the Same Title

9780798140492: Orion

Featured Edition

ISBN 10:  0798140496 ISBN 13:  9780798140492
Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd, 2000
Softcover

  • 9780798148009: Orion

    Softcover

  • 9780798149648: Orion

    Softcover

Top Search Results from the AbeBooks Marketplace