Woordpret: 200 Kopkrappers

ISBN 13: 9781868900466

Woordpret: 200 Kopkrappers

 
9781868900466: Woordpret: 200 Kopkrappers
View all copies of this ISBN edition:
 
 

Woordpret is 'n versameling van 200 taalkopkrappers: blokraaisels, anagramme, letterskommels, woordlere, kriptogramme, tel jou woorde, soek die plek, woordsomme, wegkruipertjie, wieliewalie, rondomtalie, woordaspaai. Meer as 20 verskillende soorte raaisels vir woordvrate en almal wat van taal- en letterspeurwerk hou. Dis die grootste verskeidenheid Afrikaanse woordspeletjies nog in een titel saamgebring. Of jy nou jou woordeskat wil uitbrei of jou brein wil skerp hou, tuis of op reis is; in die klas-, woon- en slaapkamer, op die voorstoep, in die tuin, op die bus-, trein- of vliegtuigsitplek.

"synopsis" may belong to another edition of this title.

(No Available Copies)

Search Books:



Create a Want

If you know the book but cannot find it on AbeBooks, we can automatically search for it on your behalf as new inventory is added. If it is added to AbeBooks by one of our member booksellers, we will notify you!

Create a Want