Search preferences

Product Type

  • All Product Types
  • Books (2)
  • Magazines & Periodicals
  • Comics
  • Sheet Music
  • Art, Prints & Posters
  • Photographs
  • Maps
  • Manuscripts &
    Paper Collectibles

Condition

Binding

Collectible Attributes

  • First Edition
  • Signed
  • Dust Jacket
  • Seller-Supplied Images
  • Not Printed On Demand

Seller Location

Seller Rating

  • Francois D Conradie

    Published by Nasionale Pers, Kaapstad, 1943

    Seller: Snookerybooks, Philippolis, South Africa

    Seller Rating: 5-star rating, Learn more about seller ratings

    Contact seller

    Book First Edition

    Quantity: 1

    Add to Basket

    Hardcover. Condition: Very Good. No Jacket. 1st Edition. Boards clean and undamaged though very lightly shelfworn. Prev owner's name to ffep. Chapters 5 to 8 have a bit of light pencil underlining. 244pp. with b/w plates, maps and sketches. Nice copy of a scarce book.

  • François D. Conradie

    Published by Nasionale Pers Beperk, Kaapstad, 1943

    Seller: Eaglestones, Oudtshoorn, South Africa

    Seller Rating: 5-star rating, Learn more about seller ratings

    Contact seller

    Book First Edition

    Quantity: 1

    Add to Basket

    Cloth and Board. Condition: Good. First Edition. VOORWOORD Die skrywer van hierdie werk het 'n veelbewoë loopbaan agter die rug. Geboortig uit Worcester, Kaapland (1867), het hy op tienjarige leeftyd sy vader, boer in die Klein-Rõeveld, deur die dood verloor, en is toe deur 'n oom-genant as kind aangeneem. Na sy skoolopleiding, o.a. op Wellington (onder ou meester Stucki) en Worcester, het hy 'n paar jaar skoolgehou in die distrik Cradock. Einde 1889 is hy na Pretoria, waar hy na voorafgaande dienstermyn en geslaagde eksamens in 1893 toegelaat is as prokureur-notaris, ens. Hy het hom ten slotte in 1896 op Potchefstroom gevestig en aldaar 'n suksesvolle regspraktyk opgebou. Deur deelname aan die Malaboch-veldtog (1894) het hy toe reeds volle burgerregte besit. Toe kom die Tweede Vryheidsoorlog. Oor sy ervaringe van daardie periode handel hierdie werk. Die na-oorlogse toestande het gaandeweg so ondraaglik geword dat hy einde 1907 met vrou en drie kinders 'n nuwe tuiste gaan soek het in Argentinië. Daar het hy enige moontlike taak aangepak skaapskeer, stene maak, skoolhou, transportry, plase omhein, boer, boekhou, skrynwerk, e.d.m. Na dertig jaar in die vreemde het hy in 1937 na die vaderland teruggekeer en hom op Laingsburg gevestig, waar hy op sy oudag tans nog werksaam is in 'n prokureurskantoor. Mnr. Conradie het hom, op grond van persoonlike ervaring wat hy veertig jaar gelede in dagboekvorm vasgelê en bewaar het, tot taak gestel om veral op twee besondere aspekte van die Tweede Vryheidsoorlog meer lig te laat val -- twee aspekte wat tot dusver slegs ten dele deur ander skrywers behandel is, te wete genl. Piet Cronjé se mislukte veldheerskap en roemlose uiteinde aan die Wesfront, en die hoofoorsake van die ondergang van die twee Boere-republieke. Ons kry hier vir die eerste maal, sover my bekend, 'n saaklike en kritiese ontleding van die oorsake wat daartoe gelei het dat die aanvanklik seëvierende Boerewapens ten slotte die onderspit gedelf het. Vir die eerste maal word hier ook die voor-oorlogse loopbaan geskets van die later so gevierde baasverkenner - Danie Theron. Dis 'n werk wat ongetwyfeld opspraak sal verwek, veral wat die tweede gedeelte betref, want hier word histories gevestigde reputasies aangetas, en die skrywer skroom nie om die kind by sy naam te noem nie. As geheel beskou ek hierdie werk as 'n baie waardevolle bydrae tot ons kennis van die Tweede Vryheidsoorlog, en ek koester die verwagting dat dit gretig gelees sal word. ---------------------------------------- 244 bladsye. Een in die Ons Geskiedenis-serie ---------- Orders of $100.00 or more are shipped using tracked courier delivery services. Size: Approx 6½" Wide and 8" Tall.