Sarel Cilliers: 'n biografie oor die voortrekkerfiguur Sarel Cilliers

9780628030924: Sarel Cilliers: 'n biografie oor die voortrekkerfiguur Sarel Cilliers
View all copies of this ISBN edition:
 
 
  • PublisherPerskor
  • Publication date1987
  • ISBN 10 0628030924
  • ISBN 13 9780628030924
  • BindingUnknown Binding
  • Edition number1
  • Number of pages302

Buy Used

Condition: Very Good
Sarel Arnoldus Cilliers (1801 -... Learn more about this copy

Shipping: £ 25.68
From South Africa to U.S.A.

Destination, rates & speeds

Add to Basket

Top Search Results from the AbeBooks Marketplace

Seller Image

De Jongh, P.S.
Published by Perskor, Johannesburg (1987)
ISBN 10: 0628030924 ISBN 13: 9780628030924
Used Hardcover First Edition Quantity: 1
Seller:
Eaglestones
(Oudtshoorn, South Africa)

Book Description Hardcover. Condition: Very Good. Dust Jacket Condition: Good. First Edition. Sarel Arnoldus Cilliers (1801 - 1871), bekende Voortrekkerfiguur wat deur baie Afrikaners as "Profeet van die Groot Trek" en as "Vader van die Gelofte" bestempel word, is 'n afstammeling van die Franse Hugenote wat op eng puriteinse wyse opgevoed is. Van kindsbeen af was hy baie godsdienstig en het sy lewe lank streng sedelike norme gehandhaaf. Ofskoon Cilliers voortreflike prestasies gelewer het, onder meer as geestelike voorganger en leier vir 'n sekere deel van die Voortrekkers, onverskrokke krygsman tydens veldslae, politieke en kerklike figuur in Natal en die Oranje Vrystaat en direk betrokke by die stranding van die Waldensian naby Struisbaai in 1862, het hy ook tekortkominge gehad waaroor die sluier doelbewus getrek is. Daarom is dit nie net nog 'n biografie nie. Netelige knelvrae en wanopvattings in Afrikanerge ledere, onder meer oor die herdenking van die Gelofte, word indringend ontleed en nuwe lig word op Sarel Cilliers se betrokkenheid by die Gelofte en ander kontensieuse sake gewerp. Talle mites wat met verloop van tyd rondom sy persoon ontstaan het, is gekorrigeer en leemtes in ons kennis aan die tydvak word aangevul. Deurentyd is op streng wetenskaplike wyse met die primêre bronne en feite omgegaan en 'n herbeelding van die prominente figuur en era in ons verlede het uitgekristalliseer. Die doel was nie om te polemiseer nie, maar juis om wetenskaplike objektiwiteit na te streef. Met die herinterpretasie is gepoog om so getrou as moontlik die totale mens met sy pluspunte en tekortko minge, sy ideale, optrede en verhoudingslewe te verbeeld. 302 bladsye, landkaarte, fotos.------------------ Orders over $100.00 are shipped using tracked courier delivery services. Size: Roughly 6 " Wide - 9½ " Tall. Seller Inventory # 000238

More information about this seller | Contact seller

Buy Used
£ 414.13
Convert currency

Add to Basket

Shipping: £ 25.68
From South Africa to U.S.A.
Destination, rates & speeds